ATKV-TIENERTONEEL
Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.
Hoërskool McLachlan
OB 10 G
Die toneel speel af tydens 'n vloed op 'n afgeleë plaas in die berge. Benjamin en Jaclyn boer al jare lank vir hulself. Benjamin is halfpad verlam na 'n trekker-ongeluk en Jackie loop met 'n ondraaglike geheim. Hulle is alleen op die plaas en is nou afgesny van die res van die gemeenskap. Die hooftema van die toneel is vergifnis en die water simboliseer reiniging en dat hulle self gereinig word deur hul geheime uiteindelik met mekaar te deel en mekaar te vergewe. Soos die vloedwaters alles wegspoel, spoel dit ook nou die sleg en lelik van hulle lewens weg.
Benjamin Abrahamse: Roylin Mersna
Jaclyn Abrahamse: Faith Hope Twigg
Dramaturg: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Regie: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Kostuumontwerp: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Stelontwerp en -inkleding: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Beligtingsontwerp: Riana Ferreira, Janine Kritzinger
Verhoogbestuurder: Nicola van Jaarsveld
Beligtingsoperateur: Miclaire Stuurman
Klankoperateur: Feyolin Kapank
Verhooghulp: Lee-Hogan Ruiters
Hoerskool Parel Vallei
HOOPVOL, 'n hoop: Carli Erasmus
NORS, 'n hoop: Marichelle Draper
BUIEVOL, 'n hoop: Bethany Wentzel
KWAAD, 'n hoop: Alistair Jones
ONSTELD, 'n hoop: William le Roux
AF, 'n hoop: Leandre Hart
STUKKEND, 'n hoop: Sibusiso Sifuba
Poppespeler: Katherine Willams
Poppespeler: Celeste Grobler
Dramaturg: Darryl Spijkers
Regie: Darryl Spijkers
Kostuumontwerp: Jane Wentzel, Arenda Erasmus
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Leander Eloff
Beligtingsontwerp: Darryl Spijkers
Verhoogbestuurder: Katherine Williams
Beligtingsoperateur: Darryl Spjkers
Klankoperateur: Leander Eloff
SELBORNE COLLEGE
Vandag is Jabu se verjaarsdag. 'n Mens kan nie hartseer wees as dit jou verjaarsdag is nie.
Malume: Hephzibah Qutywa (Hoofrol)
Sibusiso: Mlevi Mabula (Hoofrol)
Luthando: Mvelo Ndleleni (Hoofrol)
Jabu: Liyabukwa Zondi (Hoofrol)
VERJAARSDAGMAATJIES / GAZI-BOYZ: Aluve Melane, Kwande Mbande, Ngemane Mlahlwa, Carter Kuhn, Ababalwe Mayekiso, Sikhokele Kente, Letokuhle Magugwana
Dramaturg: Jo-Aithne Stemmet
Regie: Jo-Aithne Stemmet
Kostuumontwerp : Jo-Aithne Stemmet
Stelontwerp en -inkleding: Jo-Aithne Stemmet
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jo-Aithne Stemmet
Beligtingsontwerp: Jo-Aithne Stemmet
Verhoogbestuurder: Sazi Silwana & Hephzibah Qutywa
Verhoogassistente: Letokuhle Magugwana, Komborero Muzenda, Mbelu Pupuma
Beligtingsoperateur: Kwakhanya Sinam
Klankoperateur: Olwethu Fani
Choreografie: Jo-Aithne Stemmet
Handpop-ontwerp & maak: Jo-Aithne Stemmet
Hoërskool Despatch
MY HART is 'n vars, verbeeldingryke verhaal oor liefde, grootword en die risiko's van die hart. Wanneer 'n pa sy oudste dogter probeer waarsku oor verlief raak, vertel hy die legende van 'n meisie wat sonder 'n hart gebore is. Vasbeslote om soos almal anders te wees, soek sy hulp by die geheimsinnige Tinker — maar elke wens kom teen 'n prys. Met humor, warmte en 'n tikkie verwondering neem MY HART gehore op 'n reis wat herinner dat die hart soms die dapperste sprong van almal waag.
Pa: Donavan Swanepoel
Ma: Mioné Jonker
Ousus: San-marie van Niekerk
Poplap: Niekohl van Niekerk
Die Dogtertjie: Mia Gerber
Die Tinker: Zukhanye Booysen
Die Seuntjie: Jaydon Hall
SLAGhuis: Amoré Visagie en Karla Lind
BAKhuis: Milan Klue
BLOMhuis: Greenleigh Simons en Tamaryn Botha
MELKhuis: Wilmien Viljoen
Dramaturg: Frans Hamman
Regie: Lee-Anne Snyman
Kostuumontwerp: Suzette Bartle, Wilmien Viljoen en Sanet Viljoen
Stelontwerp en -inkleding: Msingathi Nqwazi en Hlwati Sigqibo
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jaco Bouwer
Beligtingsontwerp: Juan-Jacques Moolman
Verhoogbestuurder: Wilmien Viljoen en Amoré Visagie
Beligtingsoperateur: Juan-Jacques Moolman
Klankoperateur: Jaco Bouwer
Hoërskool Framesby
Waarhede, naarhede en wolhaarstories is 'n versameling nuwe sprokiesverhale uit Ilne Fourie se pen. Sal Bernina ooit ophou huil of Lolita ooit weer tango? Sing Alfie nog vir die eensame wolke en het swaartekrag ooit vir Isabel terug aarde toe gebring? Of was alles maar net skinderstories, skandale, hoorsê stories of wolhaarstories?
Speler 1: Remofilwe Mabalane
Speler 2: Heinrich Crouse
Speler 3: Adriaan Ehlers
Speler 4: Gideon Landman
Speler 5: Trischka Marx
Speler 6: Karla Myburgh
Skaduspel 1: Mia Janse van Rensburg
Skaduspel 2: Lexi van Rooyen
Skaduspel 3: McKenzie-Lee Taylor
Thomas: Dylan Weyers
Speler 1: Remofilwe Mabalane
Speler 2: Heinrich Crouse
Speler 3: Adriaan Ehlers
Speler 4: Gideon Landman
Speler 5: Trischka Marx
Speler 6: Karla Myburgh
Dramaturg: Ilne Fourie
Regie: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Kostuumontwerp: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Stelontwerp en -inkleding: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Beligtingsontwerp: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Multimediaontwerp: Chris-Marie Vosloo-Potgieter
Verhoogbestuurder: Cherize Schutte
Beligtingsoperateur: Lienke van der Walt
Klankoperateur: Gemma Munro
Selborne College
‘Terra’ vra dat jy alles anders op ‘moenie steur nie’ stel, en net jouself bring – eerlik en opreg. Neem dié kunswerk in. ‘Terra’ verwelkom gesprekke en diep refleksie: refleksie op keuses, besluite en emosies. ‘Terra’ is ’n onderwyser van die lewe wat struikelblokke, oorwinnings en onsekerheid, en die meeste van alles – vrae verwelkom. Watter vrae gaan jy met jou saamneem en hoe gaan jy hulle beantwoord?
Acqua: Aluve Melane (Hoofrol)
Fuoco: Kwande Mbande (Hoofrol)
Sikhokele Kente
Letokuhle Magugwana
Ababalwe Mayekiso
Carter Kuhn
Liyabukwa Zondi
Ngemane Mlahlwa
Dramaturg: Aluve Melane
Regie: Aluve Melane
Assistent-regisseur: Mvelo Ndleleni
Kostuumontwerp: Aluve Melane
Stelontwerp en -inkleding: Aluve Melane
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Aluve Melane
Beligtingsontwerp: Aluve Melane & Mvelo Ndleleni
Multimediaontwerp: Aluve Melane
Verhoogbestuurder: Sazi Silwana
Beligtingsoperateur: Libubom'Elam Mjiwu
Klankoperateur: Mvelo Ndleleni
Multimediaoperateur: Sazi Silwana
Choreografie: Aluve Melane & Mvelo Ndleleni
Grimeringsontwerp: Aluve Melane
Verhooghulp: Mbelu Pupuma
Hoërskool Upington
Hoërskool Upington
‘n Verteller probeer ontleed waarom gewone mense skielik in ‘n lelike gepeupel verander kan word. Hy beskryf ‘n reeks alledaagse gebeure wat mense ontstel, wat weer iemand anders ontstel.
Verteller: Preston Steenkamp
Jenny: Inge Serfontein
Kobus: Ruben Spangenberg
Busdrywer: Adriaan Oberholzer
Kallie: Marné Steyn
Ou vrou: Khadeejah Mohammed
Taxi bestuurder: Hunter de Villiers
Soekie: Isabella Johannsmeier
Walter: Altus Hanekom
Kelnerin: Gianna Iglesias
Marie: Siyabulela Magugwana
Dramaturg: Lesley Swart
Regie: Lesley Swart
Beligtingsontwerp: Lesley Swart
Verhoogbestuurder: Liza Moilwe
Beligtingsoperateur: Ziya Richter
Klankoperateur: Chantilee Maasdorp
Hoërskool Framesby
‘n Nuutgeskrewe Khakibos Produksie oor drome, vrese en uitdagings. Thomas sien vir Ivan een keer ‘n week om hom te help gesond word, todat Lilly en Mia oorkant hom in trek in nommer 22. Drome word vasgevang in ‘n papiervliegtuig wat nooit oor die drempel kan vlieg nie, of sal dit? Sal hy ooit Tafelberg kan klim, of is sy drome so broos soos ‘n papiervliegtuig in die rëen?
Thomas: Dylan Wyers
Ivan: Reinhardt Fouch
Lilly: Tinique Prinsloo
Mia: Kara Heunis
Dramaturg: Khakibos Produksies
Regie: IeLene Adendorff
Kostuumontwerp: ieLene Adendorff
Stelontwerp en -inkleding: ieLene Adendorff
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Lene Adendorff
Beligtingsontwerp: Jessica Chandler, Mienke Stofberg
Verhoogbestuurder: Jessica Chandler
Beligtingsoperateur: Mienke Stofberg
Klankoperateur: Chrisna Nel
Bemarking: Charni de Beer
Grimering: Charni de Beer en Jessica Chandler
Selborne College
'Seirenes' is 'n toneel wat die verbintenis tussen twee seuns, Kai en Leu, verken. Die stuk delf veral in die persoonlike en groter samelewing se idees rondom homoseksuele verhoudings. 'Seirenes' inkorporeer die Griekse legende van die sirene Leucosia - 'n nimf wat verlief raak op 'n man van die land. Kai en Leu is afkomstig van die teenoorgestelde kante van die samelewing, net soos Leucosia en haar geliefde.
Kai: Hephzibah Qutywa
Leu: Liyabukwa Zondi
Pa: Liyema Dyantyi
Dramaturg: Liyabukwa Zondi
Regie: Liyabukwa Zondi
Kostuumontwerp : Liyabukwa Zondi
Stelontwerp en -inkleding: Liyabukwa Zondi
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Liyabukwa Zondi
Beligtingsontwerp: Liyabukwa Zondi
Verhoogbestuurder: Sazi Silwana
Verhoogassistente: Mbelu Pupuma, Ngemane Mlahlwa, Carter Kuhn
Beligtingsoperateur: Kwakhanya Sinam
Klankoperateur: Olwethu Fani
Choreografie: Liyabukwa Zondi
Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.
Die Gqeberha-streeksfees word beoordeel en gementor deur Kanya Viljoen en Karli Heine.

Kanya

Karli
Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 14 Augustus om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.
Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.
Hierdie finaliste word op Donderdag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.
Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur René Cloete en Jacques Bessenger.

René

Jacques
Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.