Sondag is weg…

Dit is amper tyd vir die Aand van Name. Die mense treur, en die konsertina se note dra hulle rou deur die strate van Laastebrug. Hulle wag. Almal wag daarvoor. Die mynfluit… maar dit kom nooit nie. [Op]soek na Sondag volg ses boemelaars soos hulle na Sondag, die sewende boemelaar, soek. Soos die geselskap verder […]